Modulekode | COS 226 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Ingenieurswese, Bou-omgewing en Inligtingtegnologie |
Module-inhoud | Rekenaarwetenskapkursusse behandel grotendeels sekwensiële programme. Hierdie module kyk na die fundamentele konsepte van gelyktydigheid; wat dit beteken, hoe dit benut kan word, en watter fasiliteite beskikbaar is om die korrektheid van die programme vas te stel. Gelyktydige stelsels word ontwerp, geanaliseer en geïmplementeer. |
Modulekrediete | 16.00 |
Programme | |
Voorvereistes | COS 153 of COS 131 of COS 132 |
Kontaktyd | 1 praktiese sessie per week, 4 lesing per week |
Onderrigtaal | Engels |
Akademiese organisasie | Rekenaarwetenskap |
Aanbiedingstydperk | Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App